ietzi pinkz ietzi groenz kleuterskool
kontak ons
volg ons op facebook
volg ons op twitter
  • Ietzi Pinkz Ietzi Groenz Kleuterskool
  • Ietzi Pinkz Ietzi Groenz Kleuterskool
  • Ietzi Pinkz Ietzi Groenz Babaskool
  • Ietzi Pinkz Ietzi Groenz Naskool
  • Ietzi Pinkz Ietzi Groenz Sportskool
welkom
Welkom by die tuisblad van Ietzi Pinkz Ietzi Groens kleuterskool in Rooihuiskraal waar Stimulasie die sleutel is tot ons en ons kinders se sukses.

Ons bied voldag en halfdag versorging aan babas, peuters en kleuters, vanaf geboorte tot by Graad R. Ons het ook 'n naskool sentrum wat kinders van graad 1 tot graad 7 akkomodeer en ook 'n inhuis sportsentrum wat ons kleuters leer om te swem...

Ons Program
Ietzi Pinkz Ietzi Groenz kleuterskool bied ‘n allesomvattende program wat:
  • Kinders intellektueel sal uitdaag
  • Kinders se leergierigheid sal prikkel
  • Kinders 'n voorsprong sal gee
  • Kinders lief sal maak vir leer
babaskool ipig kleuterskool naskool sportskool
babaskool kleuterskool naskool sportskool
druk hier Ons babaskool met Teresa Basson aan die stuur bied aan ons maatjies kwaliteit onderrig en ontwikkeling met hope vol liefde.

Nie net is ons klassies klein met 'n juffrou en 2 assistente in elke klas nie,..
Ons peuter en kleuter afdeling word beheer deur Seugnet Louw.

Die Afdeling is waar die formele ontwikkeling van die kind begin. Dit is waar ons streng volgens tema's en mylpale...
Ons naskool sentrum is vir al ons skoolgaande maats van graad 1 tot graad 7.

Die verskil tussen 'n Naskool sentrum en 'n goeie naskool sentrum le in die benadering van die leerder se hantering van sy...
'n Gesonde liggaam huisves 'n gesonde verstand.

Ietzi Pinkz Ietzi Groens kleueterkool in Rooihuiskraal is enig in sy soort deurdat ons ook 'n sportskool afdeling het wat aan al ons leerders die...
babaskool kleuterskool naskool sportskool
rooihuiskraal kleuterskool
kopiereg web design: Cyber Web Design